Our Partner Singers
We are pleased for your interest in advertising with us. Its now possible to advertise
with Radio SAM Broadcaster Germany and Radio SAM Germany based on the following formats ( Both Image and Text Ads ):
- >>>> Large Leaderboard (970×90)
- >>>> Wide Skyscraper (160×600)
- >>>> Large Rectangle (336×280)
Its fairly easy to submit your Ads on Radio SAM Broadcaster Germany and Radio SAM Germany , the only thing that is required for this is a Google Adword account.
You can always sign up for such an account by Clicking Here. Through this process your Ads can go live in our site with the minimum amount of trouble,
without requiring any head scratching Ad setup procedure. In short, after you are done completing you Ad,
just get to the step that says “Target Your Ad”, click the “list URLs” radio button,
enter “Radio SAM Broadcaster Germany and Radio SAM Germany” and after that you need to click on the “Get available placements” option.
Finally by completing the requiring steps, you should be able to Advertise with us.
Feel free to tips us with your valuable suggestions on improving the overall experience of Radio SAM Broadcaster Germany and Radio SAM Germany. Contact Us.
baie lief vir die natuur. Anton Thomas was op verskei geleenthede op TV saam met advertensies, en bekende afrikaanse seriese. Anton Thomas het ook advertensies gedoen met sy Goue stem vir Brittos, Sibino's, radio stings ens. Anton Thomas is baie passievol en erenstig oor sy sang lobaan, en is n man wat op staat gemaak kan word. SY WOORD IS SY EER. Die Johannesburg se sanger Anton Thomas se nuutste enkelsnit Soms is ‘n liedjie met ‘n country-skop, maar dit beweeg weg van die meer tradisionele klanke en die resultaat ‘n pure rock/country-plesier.
Met dié liedjie het Anton probeer om verskillende genres te meng. “Ek is mal oor country en ek hou ook van sekere elemente van rock. Ek dink het ek daarin geslaag om met ‘n splinternuwe klank vorendag te kom,” vertel hy. Anton, wat bekendheid verwerf het toe hy aan Patricia Lewis se Supersterre deelgeneem het,saam met talle optredes in kuier plekke,troues en funksie, skryf sy eie liedjies, en Soms , verduidelik hy, is gegrond op emosies wat net in liedjies tot uiting gekom het. Soms is ‘n persoonlike liedjie wat handel oor die swart tye waardeur hy in sy eie lewe moes worstel. Soms is ook in verskeie opsigte ‘n liefdesliedjie. “Dit is ‘n liedjie waarna paartjies kan luister en tevrede voel dat hulle saam die storms trotseer het.” Die titel van die liedjie Soms het ‘n denotatiewe en konnotatiewe betekenis: eerstens, dui dit op die letterlike betekenis dat ‘n vrou soms nie goed genoeg voel vir ‘n man nie en dan ook die omgekeerde. Tweedens, is dit ‘n metafoor wat ‘n platform skep vir ‘n paartjie om
hulle gevoelens uit te beeld. Anton beskou homself as ‘n liefdesliedjie skrywer. “My liedjies handel meestal oor situasies, emosies en omstandighede binne ‘n liefdesverhouding. Ek poog altyd om liedjies te skryf wat die positiewe kant van die liefde uitbeeld, en nie die negatiewe nie. Ek glo dat God liefde is, en ek glo ook dat die liefde ‘n werklike teenwoordigheid van God is.” Hy sê die meeste van sy kreatiewe idees word in die vroeë oggendure gebore. “Dit is emosies wat in woorde uitgebring word. Ek sing dit sonder dat ek weet wat die volgende noot of woord gaan wees. Ek neem die rou weergawes op en verwerk dit dan totdat dit reg voel.” Anton, wat homself bedags besig hou met navorsing oor kriptovaluta, het bykans ‘n dekade gelede sy toetrede tot die Suid-Afrikaanse musiekbedryf gemaak. Verskeie liedjies waaronder die gewilde Bokke Bo, wat goed deur plaaslike radiostasies en luisteraars ontvang is, het uit sy pen verskyn. Daar het nog nie ‘n vollengte-album uit die Thomas-stal verskyn nie, maar Anton sê hy het genoeg liedjies vir twee albums. “As die tyd reg is, sal daar wel ‘n album verskyn,” knipoog hy. Anton vertel spottenderwys dat sy musikale rolmodel nog altyd Elvis Presley was. “Mense het my egter Elvis begin noem. Ek weet hulle het dit as kompliment bedoel, maar ek wil net Anton Thomas wees. Niemand anders nie.” SOMS is ‘n radiovriendelike luisterliedjie wat by oud en jonk sal byval vind. Anton se stem is diep en ryk en dit is ook waarom hy perfek binne die liefdesliedgenre pas. Anton Thomas kan bereik word op.
https://www.facebook.com/AntonThomasTOP
Youtube en vele ander sosiale netwerke
Kontak Anton Thomas:
+27628115161
anthonthomasfull@gmail.com Anton Thomas is te ondersteun deur:
BRANDMERK EN ONTWERP MET
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Our Radio Broadcaster Germany - Radio Station Links
Google Blogger |
Youtube |
Zeno Media Fm |
Tweeter |
Facebook |
Live Online Radio |
Online Radio Box |
Streema |